Beskikbare datums vir 2009
Januarie 2009
12 Personeelvergadering gedurende oggend. (7:30 – 13:00)
12 Kantore oop vanaf 8:00
12 Skoolhoof middag op kantoor beskikbaar per afspraak – Skakel met Sekretaresse
13 Gr 8-Leerders - Oriënteringsdag (8:00 – 11:00)
13 Skoolhoof op kantoor beskikbaar (9:00 – 13:00)
14 Skole heropen 7:30 en sluit 14:00 (Opening in Kruiskerk – Alle ouers welkom)
15 Vleisbraaigeselligheid – Verwelkoming van alle ouers vir die nuwe skooljaar.
Bring en braai – Vure word voorsien - (Busloods) – 18:00
16-18 Gr 8-Oriënteringskamp te Retief Kampterrein
19 Gr 8 Atletiekbyeenkoms
21 Gr 8 Konsert – Slegs vir leerders
22 Atletiek – Kleurebyeenkoms – Stadion
22 Gr 8 Konsert (Verwelkoming van Gr 8 –Ouers tydens konsert)
23-24 Gr 12 Toer – Sun-City en Gold Reef City
27 Oueraand – Matrieks en Ouers (18:00 -19:00)
30 Atletiek – Klerksdorp – Wesvalia - Uitnodingsbyeenkoms
31 Gemeenskapsprojek (Bejaardes) – Alle senior burgers word genooi na ‘n
bederfgeleentheid op die plaas van Dirk en Karin Bredenkamp
Februarie 2009
7 Atletiek – Zone 3
9 Atletiek – Clover - Bethlehem
13 Valenstynsbal in Skoolsaal – Mnr en Mej Fichardtpark word aangewys
13-14 Atletiek – VS Jeug/Juniors - Bloemfontein
16 Atletiek – Sentraal Top 20
26 Oueraand – Gr 8 – Aanpassing in Hoërskool word geëvalueer
27-28 Atletiek – Suid-Vrystaat Kampioenskappe - Bloemfontein
Maart 2009
6-7 Hoërskool Fichardtpark Sportdag – Rugby, Netbal, Hokkie, Gholf, Skiet, Skaak
en Tennis – Ongeveer 5000 deelnemers van 55 skole sal in aksie wees.
6-7 Atletiek – Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe - Sasolburg
14 HTS Louis Botha Sportdag – Rugby
24-25 Netbal Kliniek vir alle Fichardtpark spanne
27 Skole sluit
28-29 Atletiek – SA Jeug/Juniors - Tshwane
28–2 April Voortrekkers - Doornkloof
April 2009
Gedurende die April vakansie onderneem alle 1 ste spanne toere: Datums vir
hierdie toere word later bepaal. Rugby, Netbal, Hokkie (Seuns en Dogters)
5-7 Atletiek – SA Skole Kampioenskappe - Durban
15 Skole heropen
20-24 VCSV-Week(Geestelike Week) – Vir alle leerders aangebied
Mei 2009
1-4 VCSV – Pulse Kamp – Retief Kampterrein
9 Treintoer – Alle spanne en ouers – Stirling – Oos Londen
30 Inter – Hoërskool Noord-Kaap (Kimberley) – Rugby, Netbal en Hokkie - Tuis
Junie 2009
26 Skole sluit
Julie 2009
20 Skole heropen
25 Inter – Hoërskool Diamantveld (Rugby,Netbal, Hokkie,Tennis,Gholf) - Weg
Augustus 2009
1 Inter – Hoërskool Aliwal Noord (Rugby, Netbal, Hokkie Gholf en Tennis) - Weg
Gedurende Augustus vind die volgende aktiwiteit ook nog plaas:
Sport- en Kultuurdinee
September 2009
13-19 Gr 8 Toer (Buitelugopvoeding te Heroldsbaai/Mosselbaai/Knysna/
George en Oudtshoorn)
20-25 Gr 10 Toer (Buitelugopvoeding) - Durban
22 Matriekafskeid – Stadsaal
23 Skole sluit
Oktober 2009
5 Skole heropen
Aktiwiteite gedurende Oktober behels:
Verkiesing van Leerderraad
Leerderraadskamp
Akademiese Dinee
Swemgala/Bee-Day
Borgefunksie
November 2009
Desember 2009
11 Skole sluit vir leerders