AKSIE KOMITEE

Ons skool se Aksiekomitee, bestaan uit ouers wat ons skool se hande sterk en projekte loods.

Alle ouers word uitgenooi om betrokke te raak by projekte waar u ‘n bydrae kan lewer.

Van die geleenthede waar ouers se hulp benodig word is die volgende.

Sportdag, Gholfdag, Fichie Verf-fees, Bingo-aand, verkope tydens sportgeleenthede en nog vele ander aktiwiteite.

Word deel van hierdie groep betrokke ouers