GOLF

Hoërskool Fichardtpark se Gholfspan vorm deel van die Bloemfontein skole liga.

Die span het verlede jaar tweede in die liga geëindig.

`n Hoogtepunt op die Kalender is die jaarlikse Gholftoer na Kathu.

FOTO GALLERY