Sedert 1984
 
 






   

 

 

 

 

Skoolkoerant

 

Faks 051 525 2043

Wat ons jou alles kan bied!
GPS: S 29º 09.015` E026º 11.142`


Nuusbrief
Inters






Beskikbare Datums vir 2012

Januarie 2012

16   Personeelvergadering gedurende oggend (7:30 – 13:00)
16   Kantore oop vanaf 8:00 tot 14:00
16   Skoolhoof middag op kantoor beskikbaar per afspraak – Skakel met Sekretaresse
17   Gr 8-Leerders  - Oriënteringsdag (8:00 – 11:00)
17   Skoolhoof op kantoor beskikbaar (9:00 – 13:00) 
18   Skole heropen 7:30 en sluit 14:00 (Opening in Kruiskerk – Alle ouers welkom)
19   Vleisbraaigeselligheid – Verwelkoming van alle ouers vir die nuwe 
        skooljaar.  Bring en braai – Vure word voorsien -  (Busloods) – 18:00
20   Krieket – 0/19 A – Jim Fouché A – JF veld
20  Krieket – 0/19 B – Fichardtpark C - Tuis
20-22   Gr 8-Oriënteringskamp te Retief Kampterrein
23  Atletiek – Gr 8 Atletiekbyeenkoms
25  Oueraand – Matrieks en Ouers (18:00 – 19:00)
25  Atletiek – Kleurebyeenkoms
27  Krieket – 0/19 A – Grey 2 – Tuis
27  Krieket – 0/19 B – Pres Steyn A – Pres Steyn veld
27  Krieket – 0/19 C – Navalsig - Tuis
26-27  Gr 12 Toer – Sun City en Gold Reef City  (Tentatiewe datum)
31 Gr 8 Konsert

Februarie 2012
3  Krieket – 0/19 A – Grey 4 – Tuis
3  Krieket – 0/19 B – Navalsig – Navalsig veld
3  Krieket – 0/19 C – Pres Steyn A - Tuis
4  Atletiek – Zone 3
8  Atletiek – Wilgerivier - Frankfort
10  Krieket – 0/19 A – HTS Louis Botha A – Tuis
10  Krieket – 0/19 B – Jim Fouché C – Tuis
10  Krieket – 0/19 C  - St Andrew’s C – St Andrew’s veld 
10  Valentynsbal in skoolsaal
11  Atletiek – HTS Louis Botha Uitnodingsbyeenkoms
11  Gemeenskapsprojek – Bejaardefunksie
17  Krieket - 0/19 A – COE – Tuis
17  Krieket – 0/19 B – St Andrew’s c – Tuis
17  Krieket – 0/19 C – Dr Viljoen A – Dr Viljoen veld
17  Atletiek – Sentraal Top 20 byeenkoms
21  Oueraand – Gr 8 – Aanpassing in Hoërskool word geëvalueer
24  Krieket – 0/19 A – Grey 5 - Tuis
24  Kreket – 0/19 B – Dr Viljoen A – Dr Viljoen veld
24  Krieket – 0/19 C – HTS Louis Botha B – HTS veld
24-25  Atletiek – Motheo/Xhariep Hoërskole Kampioenskappe
24-25  Atletiek – Vrystaat Jeug en Junior Kampioenskappe
 
Maart 2012
2-3 Hoërskool Fichardtpark Clover Sportdag – Rugby, Netbal, Hokkie, Gholf,      Skiet,  Skaak en  Tennis –   Ongeveer  5000 deelnemers van 55 skole sal in aksie wees.
9 Atletiek – Clover byeenkoms - Bethlehem
16-17  Atletiek – Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe - Sasolburg
10 Sportdag – HTS Louis Botha
17  Sportdag – Brandfort
30  Skole sluit
29-31  Atletiek – SA Skole kampioenskappe – Noord-Wes

April 2012
10  Skole heropen
16-20  VCSV – Fokusaangeleentheid – Vir alle leerders aangebied  

Mei 2012
Rugby, netbal en hokkie ligawedstryde. Proewe begin ook plaasvind.

Junie 2012
8 Gala-aand
22  Skole sluit

Julie 2012
16  Skole heropen
28  Inter – Aliwal-Noord - Tuis

Augustus 2012
Gedurende Augustus vind die Inter met Hoërskool Grens, Sport-en Kultuurdinee, Gholfdag, Ma-en-Dogter-aand,  sowel as die Leerderraadsverkiesing ook plaas. 

September 2012
23-29  Gr 8 Toer – Hartenbos, George, Knysna, Outshoorn, Mosselbaai
27  Matriekafskeid (Tentatief)
28  Skole sluit
Gedurende September vind die Gr 9 Avontuurkamp en Gr 10 Toer na Durban ook plaas.

Oktober 2012
8  Skole heropen
Gedurende Oktober vind die Akademiese Dinee en B-Day  ook plaas.  

November 2012
Hoofsaaklik eksamen

Desember 2012
 7  Skole sluit  (Leerders)
11  Skole sluit (Personeel)

 

 



Kontak gerus die kantoor vir enige navrae
Sportdag Ouer Vergadering 6 Feb 2012 van 18:00 tot 19:00 in die skoolsaal



3D Gallery


Ontbyt vir Bejaardes
Saterdag 11 Februarie 2012

 

 

   
Jongste Nuus
Hudsonrylaan 24
Fichardtpark
Bloemfontein
9301
Tel. 051 522 6927
"Click" hier vir die jongste!
"Click" hier vir die Alumni databasis!
"Click" hier vir Bond van oud Skoliere
fichpos@fpark.co.za