KALENDER

Datums om te onthou:

JANUARIE

7    Skole Begin (personeel)

7    Personeelvergadering gedurende oggend (7:30 – 13:00)

7    Kantore oop vanaf 8:00 tot 14:00

7    Skoolhoof middag op kantoor beskikbaar per afspraak – Skakel met

     Sekretaresse

8    Gr 8-Leerders  – Oriënteringsdag (8:00 – 11:30)

8    Skoolhoof op kantoor beskikbaar (9:00 – 13:00)

9    Skole Begin (leerders)

9    Skole heropen 7:30 en sluit 14:00 (Opening in Doxa Deo Kerk – Alle ouers

      welkom)

11-13  Gr 8 –Oriënteringskamp te Retief kampterrein

15  Atletiek – Kleurbyeenkoms – Mangaung Stadion

15  Oueraand – Gr 9 – Leerders en Ouers – 17:30 – Skoolsaal

15  Oueraand – Gr 10 – Leerders en Ouers – 18:30 – Skoolsaal

17  Administratiewe Personeel – Vergadering – 14:00

18  Atletiek – Interskole  – Mangaung Stadion

21   Gr 8 Konsert – Kleedrepetisie – Aand

22  Gr 8 Konsert – 15:00 vir leerders

22  Gr 8 Konsert – 18:30 vir ouers

23  Tennis – Ope-dag – Ouers en Leerders – Middag en aand.

23  Braaigeleentheid vir alle ouers en leerders van die skool – Vanaf 18:00 by

      busloods

24   Oueraand – Gr 11 – Leerders en Ouers – 18:00 – Skoolsaal

25  Rigters – Byeenkoms – Leierskap

26  Fietsry – Fichardtpark Roadrace

28  Gholf – Liga 1 – Schoemanpark  Gholfbaan

28  Produksie – Oudisies vir Produksie

29  Beheerliggaam – Operasionele vergadering

FEBRUARIE

1           Rigters – Byeenkoms – Leierskap

1-2       Skiet – Prysskiet 1 – H/S Fichardtpark skoolsaal

2          Atletiek – Motheo/Xhariep – Zone 2 – Mangaung Stadion

4          Oueraand – Gr 12 – Leerders en Ouers – 18:00 – Skoolsaal

5          Gr 8 Inhuldiging – Saalperiode

5          Oueraand – Gr 8 – Leerders en Ouers – 18:00 – Skoolsaal

8          Atletiek – Sentraal Top 20 – Mangaumg Stadion

8          Cheerleaders – Ken –mekaar-braai – Omni Sentrum

11         Gholf – Liga 2 – Bloemfontein  Gholfbaan

13        Mnr en Mej Fichardtpark – Skoolsaal

14       Valentyns Sokkie

15       Rigters – Byeenkoms – Leierskap

16      Atletiek – Motheo/Xhariep Hoërskole Kampioenskappe – Mangaung Stadion

16        Koor – Oefenkamp

19        Finansiële Komitee – Vergadering

19        Atletiek – Multi Green(Ou Clover) – Sasolburg

22-23  Atletiek – ASA Vrystaat Kampioenskappe – Mangaung Stadion

22-23  Skiet – Prysskiet 2

25        Gholf – Liga 3 – Tempe Gholfbaan

26-27             Kultuur – Kultuuraktiwiteit as deel van die sportdag – Skoolsaal  18:00

27      Biddag vir vroue = Skoolsaal – Dogters – 7:30

28       Aktiwiteit vir Geesbou voor sportdag – Aand

28       Gr 7 – Ope-dag –  Skole Top 10 opname

 MAART

1-2  Hoërskool Fichardtpark McDonald’s Sportdag – Rugby, Netbal, Hokkie,

      Gholf,  Skiet, Skaak en Tennis –  Ongeveer 4500 deelnemers van 50 skole sal

      in aksie wees.

1-2  Atletiek – Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe – Mangaung Stadion

1-2  Skiet – Interprovinsiale proewe – Upington

5  Beheerliggaam – Vergadering

6    Hokkie – Algemene vergadering – Bepalings van 2019 beskikbaar

7    Cheerleaders – Gretha Widd – Fondsinsameling

8    Rigters – Byeenkoms – Leierskap

8of9  Atletiek – HTS Louis Botha Uitnodingsbyeenkoms – Mangaung Stadion

9    Cheerleaders – Kompetisie – Hoërskool Fichardtpark

9    Sportdag  – Goudveld – Weg

11   Gholf – Liga 4 – Schoemanpark Gholfbaan

15  Skole sluit

15  Cheerleaders – Fondsinsameling – Skoolsaal

15-18  Twizza Fichardtpark Rugbytoernooi

16-21  Voortrekkers – Verkennerkamp – Doornkloof

17-20  Netbal – Toernooi – 0/14, 0/15, 0/16 , 0/17 en 0/18 – Affies

19-23  Rugby – Eerste Rugbyspan – Toer na Margate

20-23  Atletiek – SA Hoërskole Kampioenskappe – Port Elizabeth

21-25  Hokkie – 0/18 A Seuns en Dogters – Toer – Potchefstroom

21  Menseregte Dag

28-30  Atletiek – SA Junior en Jeug Kampioenskappe – Plek nog onbekend

 APRIL

2     Skole begin

6     Rugby – Liga – HTS Louis Botha – Tuis

8     Gholf – Liga 5 – Bloemfontein Gholfbaan

8-12  VCSV – Geestelike week

10  Dogters-aand – Geleentheid vir dogters van ons skool

11  Administratiewe Personeel – Vergadering – 14:00

12  Bingo –aand – Cheerleaders – Skoolsaal

12-13  Netbal – Motheo Proewe

12-13  Skiet – SANSSU Proewe – Tzaneen

13  Sentrale Sportreeks – Rugby, Netbal en Hokkie – Sentraal – Tuis

13  Cheerleaders – Kompetisie

15  Voortrekkers – Skryf van HW/PV vraestel

15-17  Hokkie – Vrystaat Proewe

16  Voortrekkers – Brandkop verjaar

18  Sentrale Sportreeks – Rugby, Netbal en Hokkie – Witteberg – Tuis

19   Goeie Vrydag

22  Familie dag

26-27 Skiet – Prysskiet 3 – H/S Fichardtpark Skoolsaal

27  Vryheidsdag

27  Rugby – Liga – Jim Fouché – Tuis

Gr 7 Ope-aand vind ook in April plaas.

 MEI

1    Werkersdag

2   Voortrekkers – PV siekte Eksamen

3   Afrikaans Gr 12 – Opvoering – Onderwêreld – 12:00 – Skoolsaal

4   Netbal – 0/14, 0/16 en 0/18 – Vrystaat Proewe – Bloemfontein

6   Gholf – Liga 6 – Tempe Gholfbaan

10-11  Netbal – Vrystaat Proewe – Bloemfontein

11  Rugby – Liga – Landboudal – Landboudal velde

11  Cheerleaders – Kompetisie – Hoërskool Fichardtpark

17  Afrikaans Gr 12 – Opvoering – Mis – 12:00 – H/S Sand du Plessis

17-19  Voortrekkers – Kommandokamp

21-31  Skiet – Posliga – Elke skool skiet by sy eie baan

24-25  Skiet – Prysskiet 4 en posliga

25  Cheerleaders – Kompetisie

25  Sentrale Sportreeks – Rugby, Netbal en Hokkie – H/S Noord –Kaap – Tuis

27  Gholf – Liga 7 – Schoemanpark Gholfbaan

28  Finansiële Komitee – Vergadering

31  Moments – Musiekoptrede

 JUNIE

1  Cheerleaders – Kompetisie

1  Moments – Musiekoptrede

1  Netbal – Vrystaat Spanne – Oefenkamp – Odendaalsrus

4  Beheerliggaam – Vergadering

7-8  Netbal – Vrystaat Kampioenskappe – Bloemfontein

14  Skole sluit

14-19  Voortrekkers – Winterkamp

15-16  Netbal – Vrystaatspanne – Oefenkamp – Bloemfontein

16  Jeugdag

17  Publieke vakansiedag

19-21  Netbal – Hoërskole kampioenskappe – Boksburg

20-23  Voortrekkers – PV afrondingskamp

n

 JULIE

9  Skole begin

13  Sentrale Sportreeks – Rugby, Netbal en Hokkie – Semi-Finaal

15  Gholf – Liga 8 – Bloemfontein Gholfbaan

18  Administratiewe Personeel – Vergadering – 14:00

19-20  Skiet – Prysskiet 5 – H/S Fichardtpark skoolsaal

20  Sentrale Sportreeks – Rugby, Netbal en Hokkie – Finaal

20  Gholf – Liga Finaal – Schoemanpark Gholfbaan

27  Rugby – Liga – Semi-Finaal

30  Produksie – Kleedrepetisie

31  Produksie – Optrede

 AUGUSTUS

1   Produksie – Optrede

2-3  Skiet – Semi-Finaal

2-3  Hokkie – Vrystaat Trofee

3  Rugby – Liga – Finaal

6  Vakkeuse – Oueraand – Gr 9 Leerders en Ouers vir Gr 10 in 2020

9   Vrouedag

13  Joshua na die reën – Koor – Optrede – Skoolsaal

15  Manne-aand – Skoolsaal

16-17  Skiet – Finaal

19-23  Kultuurweek

22-25  Netbal – Motsepe Cup – Plek nog onbekend

23-24  Voortrekkers – Brandkop Kenteken Naweek

27  Finansiële Komitee – Vergadering

 SEPTEMBER

7  Netbal – Fast 5 – Provinsiale uitspeelwedstryde – Zastron

10  Beheerliggaam – Vergadering

15-21  Gr 8 toer – Hartenbos, George, Knysna, Outshoorn, Mosselbaai

20  Matriekafskeid

20  Skole sluit

21-26  Skiet – SANSSU SA’s – Weskaap

21-28  Voortrekkers – Selfbehoudkamp

23-24  Netbal – Nasionale Fast 5 Kampioenskappe – Plek nog onbekend

24  Erfenis dag

30  Voortrekkers – Verjaarsdag

 OKTOBER

1  Skole begin

4  Gholfdag

12  Atletiek – Grey/Oranje Byeenkoms – Mangaung Stadion

19  Atletiek – JP Botha Jim Fouché Uitnodingsbyeenkoms – Mangaung Stadion

22  Finansiële Komitee – Vergadering

24  Administratiewe Personeel – Vergadering – 14:00

24-26  Skiet – Bosberaad

29  Skiet – Algemene Jaarvergadering – Sentraal

 NOVEMBER

4  Voortrekkers – Algemene Jaarvergadering en Prysuitdeling

5  Beheerliggaam – Vergadering

6  Hokkie – Algemene Jaarvergadering – H/S Jim Fouché

28  Beheerliggaam – Afsluiting

 DESEMBER

4  Skole sluit (leerders)

6  Skole sluit (personeel)