VOORTREKKERS

Wees trots op jou Christenskap en Afrikaner Kultuur.

Die Voortrekkers is die veilige beweging waar jy hierdie Kultuur en Avontuur kan uitleef in die Natuur.  Met moderne tegnologie leer kinders vaardighede van ruimtevaart, kaart en satelietkompas, jag en wildbeheer, water veiligheid, 4×4 roetes en stap en toer, en vele meer lewensvaardighede.

Vir meer as 85 jaar ontwikkel die Voortrekkers suksesvolle dinamiese individue wat gesag erken maar ook leiding kan neem.  Ale ouderdomme jonk en oud is welkomby by enige Voortrekkerkommando regoor die Vrystaat.

Besoek ons by www.voortrekkers.co.za of op Facebook.

Afrikaner en Christelike gegrond.

Die Voortrekkers – Hou Koers.

FOTO GALLERY