AKADEMIE

By Hoêrskool Fichardtpark is akademie ons kernbelang en beskik ons oor top gehalte leerkragte.

Moderators en eksaminators:

Cicilia van Heerden
Eksaminator Lewenswetenskappe (Vrystaat)

Urma Myburgh
Eksaminator Verbruikerstudies (Vrystaat)

Marie-Louise Swanepoel
Eksaminator Toerisme (Vrystaat)

Louw Prinsloo
Interne Moderator Fisiese Wetenskappe (Vrystaat)

Madeline Venter
Interne Moderator Rekenaartoepassingstegnologie (Nasionaal)

Nadia Joubert
Eksaminator Wiskunde Gr. 9 (Vrystaat)

Ons dryf die vestiging van n akademiese kultuur. Leerders wat akademies presteer word op verskillende wyses beloon

Met die sterkaart stelsel word leerders aangemoedig om daagliks op akademiese terrein te presteer.
Die top akademiese leerders word ook beloon met n jaarlikse akademiese toer