Designed and built with care, filled with creative elements

Skakel Ons: 051 522 6927

Volg Ons op Sosiale Media

Top

Hoof se Boodskap

Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is. Ons wil elke leerder se talente en vaardighede ontwikkel om uiteindelik in `n selfstandige volwassene te transformeer.

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees aanraak met die volgende waardes:

GELOOF

DIENSBAARHEID

INTEGRITEIT

RESPEK

UITNEMENDHEID

Akademie is ons kernbelang met top gehalte leerkragte. Fichardtpark fokus verder ook op `n balans tussen sport en kultuur.

Akademie ons prioriteit

Sport ons passie

Kultuur ons trots

Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool 

Mnr H van der Merwe

Nuwe-Skoolhoof-Foto-resized

Akademie

Sport

Kultuur

Wil jy ‘n “Fichie” wees?

Kontak ons om deel van die Hoërskool Fichardtpark familie te word!

Laai die Graad 8 inskrywingsvorm nou af en maak Fichardtpark JOU Voorkeurskool!

Toelatingsvorm

Gebeure by Hoërskool Fichardtpark

Opwindende gebeure by die skool en in die gemeenskap

Sorry, no posts matched your criteria.

@hs_fpark
Hoërskool Fichardtpark

@hs_fpark

🏫 Dié voorkeurskool in Bloemfontein. 📍 24 Hudsonrylaan, Fichardtpark, Bloemfontein 📘 Dis hier waar Fichies glo, werk en dien.
  • Sterkte matrieks 2026! 

#fichieakademie #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗚𝗛𝗢𝗟𝗙 | ’𝗡 𝗞𝗢𝗟𝗛𝗢𝗨 𝗩𝗜𝗥 𝗭𝗔𝗡𝗥𝗨!

Baie geluk aan Zanru Ferreira wat op 5 Oktober ’n hole-in-one op die 6de putjie by Schoemanpark Gholfklub geslaan het!

Zanru is die jongste speler in die klub se geskiedenis wat dié prestasie behaal het. Hy het R10 000 gewen en sy naam en foto sal op die klub se bord verewig word.

Ons is trots op jou, Zanru! Mag daar nog baie sukses op die gholfbaan vir jou voorlê.

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥 | 𝗙𝗟𝗔𝗦𝗛𝗠𝗢𝗕 🎶

Die Fichie Koor het op Saterdag, 10 Oktober 2026, besoekers aan Mimosa Mall met ’n besonderse flashmob verras!

Met hul pragtige stemme en aansteeklike energie het ons koorlede die atmosfeer behoorlik laat bruis voor die afskop van die Central Star-kompetisie.

Ons is trots op ons talentvolle Fichies wat hul liefde vir musiek met soveel passie uitleef!

🎵 Lied: “Hotgates” deur Christopher Torr. 

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗕𝗘𝗚𝗥𝗢𝗧𝗜𝗡𝗚𝗦𝗩𝗘𝗥𝗚𝗔𝗗𝗘𝗥𝗜𝗡𝗚 𝟮𝟬𝟮𝟲

Hoërskool Fichardtpark nooi graag alle ouers uit na ons jaarlikse Begrotingsvergadering wat op Maandag, 26 Oktober 2026, plaasvind.

📅 Datum: Maandag, 26 Oktober 2026
🕕 Tyd: 18:00
📍 Plek: Hoërskool Fichardtpark se Omni-sentrum

Volgens die bepalings van die BELA-wetgewing word die teenwoordigheid van minstens 10% van die ouerkorps vereis om die nodige kworum vir die goedkeuring van die skool se begroting te bereik.

U teenwoordigheid is daarom van kardinale belang!

Ons doen ’n vriendelike, maar dringende beroep op al ons Fichie-ouers om hierdie belangrike vergadering by te woon en sodoende ’n aktiewe rol in die besluitneming en toekoms van ons skool te speel.

Na afloop van die vergadering nooi ons alle ouers om heerlik saam rondom die braaivleisvure te kuier. Bring gerus jou eie vleis saam – die vure word voorsien!

Ons waardeer ons Fichie-ouers se lojale ondersteuning en vertrou dat ons op u teenwoordigheid kan staatmaak om die vereiste kworum te bereik.

Saam bou ons aan ’n blink toekoms vir elke Fichie!

#fichiefamilie #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 | 𝗼.𝟭𝟱𝗔 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 🏏

Ons o.15A-krieketspan het ’n uitstekende vertoning gelewer en Hoërskool Jim Fouché se o.15A-span met 31 lopies geklop!

Fichardtpark het eerste gekolf en 117/7 in 20 boulbeurte aangeteken. Ons boulers het daarna puik werk verrig en Jim Fouché vir slegs 86 lopies in 18.2 boulbeurte uitgeboul.

Beste kolwers:
Handré Herholdt – 47 lopies van 55 balle.
Roelof Herbst – 20 lopies van 21 balle.

Beste boulers:
De Villiers Myburg – 2 paaltjies vir 3 lopies.
Tobie van Vuuren – 2 paaltjies vir 7 lopies.

Baie geluk aan ons o.15A-manne met hierdie puik oorwinning! Ons is trots op julle!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗜𝗧𝗘𝗖 𝗡𝗢𝗢𝗥𝗗-𝗞𝗔𝗔𝗣 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧𝗧𝗢𝗘𝗥𝗡𝗢𝗢𝗜

Baie geluk aan ons eerste krieketspan wat ’n algehele vierde plek by die toernooi behaal het!

Ons glo dié ervaring het ons manne goed voorberei vir die seisoen wat voorlê. Ons sien uit om julle weer op die veld te sien skitter!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗡𝗦𝗦-𝗘𝗞𝗦𝗔𝗠𝗘𝗡 𝟮𝟬𝟮𝟲 | 𝗕𝗔𝗜𝗘 𝗦𝗧𝗘𝗥𝗞𝗧𝗘, 𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗦!

Liewe Matriekklas van 2026

Die laaste hoofstuk van julle skoolloopbaan het aangebreek! Ná jare se harde werk, deursettingsvermoë en kosbare herinneringe is dit nou tyd om alles wat julle geleer het, met selfvertroue toe te pas.

Mag julle elke vraestel met kalmte, wysheid en geloof aanpak. Onthou, julle staan nie alleen nie. Die hele Fichie-familie staan bankvas agter julle en dra julle in ons gebede.

“Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” – Filippense 4:13

Glo in julleself, vertrou op julle voorbereiding en gee julle allerbeste. Ons is reeds ongelooflik trots op elkeen van julle!

Julle drome is groot, julle toekoms is blink en julle sal altyd ons passie bly!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

Sterkte matrieks 2026! 

#fichieakademie #joudrome #joutoekoms #onspassie

Sterkte matrieks 2026!

#fichieakademie #joudrome #joutoekoms #onspassie

4 hours ago
View on Instagram
|

1/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗚𝗛𝗢𝗟𝗙 | ’𝗡 𝗞𝗢𝗟𝗛𝗢𝗨 𝗩𝗜𝗥 𝗭𝗔𝗡𝗥𝗨!

Baie geluk aan Zanru Ferreira wat op 5 Oktober ’n hole-in-one op die 6de putjie by Schoemanpark Gholfklub geslaan het!

Zanru is die jongste speler in die klub se geskiedenis wat dié prestasie behaal het. Hy het R10 000 gewen en sy naam en foto sal op die klub se bord verewig word.

Ons is trots op jou, Zanru! Mag daar nog baie sukses op die gholfbaan vir jou voorlê.

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗚𝗛𝗢𝗟𝗙 | ’𝗡 𝗞𝗢𝗟𝗛𝗢𝗨 𝗩𝗜𝗥 𝗭𝗔𝗡𝗥𝗨!

Baie geluk aan Zanru Ferreira wat op 5 Oktober ’n hole-in-one op die 6de putjie by Schoemanpark Gholfklub geslaan het!

Zanru is die jongste speler in die klub se geskiedenis wat dié prestasie behaal het. Hy het R10 000 gewen en sy naam en foto sal op die klub se bord verewig word.

Ons is trots op jou, Zanru! Mag daar nog baie sukses op die gholfbaan vir jou voorlê.

#joudrome #joutoekoms #onspassie

20 hours ago
View on Instagram
|

2/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥 | 𝗙𝗟𝗔𝗦𝗛𝗠𝗢𝗕 🎶

Die Fichie Koor het op Saterdag, 10 Oktober 2026, besoekers aan Mimosa Mall met ’n besonderse flashmob verras!

Met hul pragtige stemme en aansteeklike energie het ons koorlede die atmosfeer behoorlik laat bruis voor die afskop van die Central Star-kompetisie.

Ons is trots op ons talentvolle Fichies wat hul liefde vir musiek met soveel passie uitleef!

🎵 Lied: “Hotgates” deur Christopher Torr.

#joudrome #joutoekoms #onspassie

22 hours ago
View on Instagram
|

3/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗥

Ons Fichie-koor het die afgelope naweek hul jaarlikse kamp by Mooigenoeg geniet! Daar is geswem, konsert gehou, speletjies gespeel en natuurlik ook lekker geoefen.

Dit was ’n besondere voorreg om toekomstige koorlede van Fichardtpark Primêre Skool, President Brand Primêre Skool en Tjokkies by ons koorfamilie te verwelkom.

Die naweek is op ’n hoë noot afgesluit met ’n flashmob en ’n gesellige ete by Mimosa Mall. ’n Naweek vol musiek, vriendskap en mooi herinneringe!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

22 hours ago
View on Instagram
|

4/9
𝗕𝗘𝗚𝗥𝗢𝗧𝗜𝗡𝗚𝗦𝗩𝗘𝗥𝗚𝗔𝗗𝗘𝗥𝗜𝗡𝗚 𝟮𝟬𝟮𝟲

Hoërskool Fichardtpark nooi graag alle ouers uit na ons jaarlikse Begrotingsvergadering wat op Maandag, 26 Oktober 2026, plaasvind.

📅 Datum: Maandag, 26 Oktober 2026
🕕 Tyd: 18:00
📍 Plek: Hoërskool Fichardtpark se Omni-sentrum

Volgens die bepalings van die BELA-wetgewing word die teenwoordigheid van minstens 10% van die ouerkorps vereis om die nodige kworum vir die goedkeuring van die skool se begroting te bereik.

U teenwoordigheid is daarom van kardinale belang!

Ons doen ’n vriendelike, maar dringende beroep op al ons Fichie-ouers om hierdie belangrike vergadering by te woon en sodoende ’n aktiewe rol in die besluitneming en toekoms van ons skool te speel.

Na afloop van die vergadering nooi ons alle ouers om heerlik saam rondom die braaivleisvure te kuier. Bring gerus jou eie vleis saam – die vure word voorsien!

Ons waardeer ons Fichie-ouers se lojale ondersteuning en vertrou dat ons op u teenwoordigheid kan staatmaak om die vereiste kworum te bereik.

Saam bou ons aan ’n blink toekoms vir elke Fichie!

#fichiefamilie #joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗕𝗘𝗚𝗥𝗢𝗧𝗜𝗡𝗚𝗦𝗩𝗘𝗥𝗚𝗔𝗗𝗘𝗥𝗜𝗡𝗚 𝟮𝟬𝟮𝟲

Hoërskool Fichardtpark nooi graag alle ouers uit na ons jaarlikse Begrotingsvergadering wat op Maandag, 26 Oktober 2026, plaasvind.

📅 Datum: Maandag, 26 Oktober 2026
🕕 Tyd: 18:00
📍 Plek: Hoërskool Fichardtpark se Omni-sentrum

Volgens die bepalings van die BELA-wetgewing word die teenwoordigheid van minstens 10% van die ouerkorps vereis om die nodige kworum vir die goedkeuring van die skool se begroting te bereik.

U teenwoordigheid is daarom van kardinale belang!

Ons doen ’n vriendelike, maar dringende beroep op al ons Fichie-ouers om hierdie belangrike vergadering by te woon en sodoende ’n aktiewe rol in die besluitneming en toekoms van ons skool te speel.

Na afloop van die vergadering nooi ons alle ouers om heerlik saam rondom die braaivleisvure te kuier. Bring gerus jou eie vleis saam – die vure word voorsien!

Ons waardeer ons Fichie-ouers se lojale ondersteuning en vertrou dat ons op u teenwoordigheid kan staatmaak om die vereiste kworum te bereik.

Saam bou ons aan ’n blink toekoms vir elke Fichie!

#fichiefamilie #joudrome #joutoekoms #onspassie

23 hours ago
View on Instagram
|

5/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 | 𝗼.𝟭𝟱𝗔 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 🏏

Ons o.15A-krieketspan het ’n uitstekende vertoning gelewer en Hoërskool Jim Fouché se o.15A-span met 31 lopies geklop!

Fichardtpark het eerste gekolf en 117/7 in 20 boulbeurte aangeteken. Ons boulers het daarna puik werk verrig en Jim Fouché vir slegs 86 lopies in 18.2 boulbeurte uitgeboul.

Beste kolwers:
Handré Herholdt – 47 lopies van 55 balle.
Roelof Herbst – 20 lopies van 21 balle.

Beste boulers:
De Villiers Myburg – 2 paaltjies vir 3 lopies.
Tobie van Vuuren – 2 paaltjies vir 7 lopies.

Baie geluk aan ons o.15A-manne met hierdie puik oorwinning! Ons is trots op julle!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 | 𝗼.𝟭𝟱𝗔 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 🏏

Ons o.15A-krieketspan het ’n uitstekende vertoning gelewer en Hoërskool Jim Fouché se o.15A-span met 31 lopies geklop!

Fichardtpark het eerste gekolf en 117/7 in 20 boulbeurte aangeteken. Ons boulers het daarna puik werk verrig en Jim Fouché vir slegs 86 lopies in 18.2 boulbeurte uitgeboul.

Beste kolwers:
Handré Herholdt – 47 lopies van 55 balle.
Roelof Herbst – 20 lopies van 21 balle.

Beste boulers:
De Villiers Myburg – 2 paaltjies vir 3 lopies.
Tobie van Vuuren – 2 paaltjies vir 7 lopies.

Baie geluk aan ons o.15A-manne met hierdie puik oorwinning! Ons is trots op julle!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

2 days ago
View on Instagram
|

6/9
𝗜𝗧𝗘𝗖 𝗡𝗢𝗢𝗥𝗗-𝗞𝗔𝗔𝗣 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧𝗧𝗢𝗘𝗥𝗡𝗢𝗢𝗜

Baie geluk aan ons eerste krieketspan wat ’n algehele vierde plek by die toernooi behaal het!

Ons glo dié ervaring het ons manne goed voorberei vir die seisoen wat voorlê. Ons sien uit om julle weer op die veld te sien skitter!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗜𝗧𝗘𝗖 𝗡𝗢𝗢𝗥𝗗-𝗞𝗔𝗔𝗣 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧𝗧𝗢𝗘𝗥𝗡𝗢𝗢𝗜

Baie geluk aan ons eerste krieketspan wat ’n algehele vierde plek by die toernooi behaal het!

Ons glo dié ervaring het ons manne goed voorberei vir die seisoen wat voorlê. Ons sien uit om julle weer op die veld te sien skitter!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

2 days ago
View on Instagram
|

7/9
𝗡𝗦𝗦-𝗘𝗞𝗦𝗔𝗠𝗘𝗡 𝟮𝟬𝟮𝟲 | 𝗕𝗔𝗜𝗘 𝗦𝗧𝗘𝗥𝗞𝗧𝗘, 𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗦!

Liewe Matriekklas van 2026

Die laaste hoofstuk van julle skoolloopbaan het aangebreek! Ná jare se harde werk, deursettingsvermoë en kosbare herinneringe is dit nou tyd om alles wat julle geleer het, met selfvertroue toe te pas.

Mag julle elke vraestel met kalmte, wysheid en geloof aanpak. Onthou, julle staan nie alleen nie. Die hele Fichie-familie staan bankvas agter julle en dra julle in ons gebede.

“Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” – Filippense 4:13

Glo in julleself, vertrou op julle voorbereiding en gee julle allerbeste. Ons is reeds ongelooflik trots op elkeen van julle!

Julle drome is groot, julle toekoms is blink en julle sal altyd ons passie bly!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗡𝗦𝗦-𝗘𝗞𝗦𝗔𝗠𝗘𝗡 𝟮𝟬𝟮𝟲 | 𝗕𝗔𝗜𝗘 𝗦𝗧𝗘𝗥𝗞𝗧𝗘, 𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗦!

Liewe Matriekklas van 2026

Die laaste hoofstuk van julle skoolloopbaan het aangebreek! Ná jare se harde werk, deursettingsvermoë en kosbare herinneringe is dit nou tyd om alles wat julle geleer het, met selfvertroue toe te pas.

Mag julle elke vraestel met kalmte, wysheid en geloof aanpak. Onthou, julle staan nie alleen nie. Die hele Fichie-familie staan bankvas agter julle en dra julle in ons gebede.

“Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” – Filippense 4:13

Glo in julleself, vertrou op julle voorbereiding en gee julle allerbeste. Ons is reeds ongelooflik trots op elkeen van julle!

Julle drome is groot, julle toekoms is blink en julle sal altyd ons passie bly!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

2 days ago
View on Instagram
|

8/9
𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!

9/9