Designed and built with care, filled with creative elements

Skakel Ons: 051 522 6927

Volg Ons op Sosiale Media

Top
Image Alt

Graad 10, 11 & 12

Vakke

Fundamentele Vakke (Verpligtend)

Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
Lewensoriëntering

Keusevakke

Leerders kies een vak uit elke groep:

Groep 1

Ingenïeursgrafika & Ontwerp
Lewenswetenskappe
Rekenaartoepassingstegnologie
Toerisme

Groep 2

Besigheidstudies
Fisiese Wetenskappe
Geskiedenis
Rekenaartoepassingstegnologie
Toerisme

Groep 3

Drama
Geskiedenis
Ingenïeursgrafika & Ontwerp
Rekeningkunde
Verbruikerstudies
Rekenaarstoepassingstegnologie

Musiek as skoolvak (Graad 10-12) is beskikbaar gedurende amptelike ure vir diegene wat keuring ontvang. Dit kan as keusevak dien in enige van die drie groepe.

Leerders wat Fisiese Wetenskappe as keusevak neem, is verplig om Wiskunde te neem. (Departementele voorskrif)

Graadhoofde

Graad 10

Urma Myburgh
Johan Booysen

Graad 11

Marie-Louise Swanepoel
Marinda Theron

Graad 12

Thea Du Toit
Conrad Pienaar