Designed and built with care, filled with creative elements

Skakel Ons: 051 522 6927

Volg Ons op Sosiale Media

Top
Image Alt

Atletiek

Fichardtpark neem altyd die voortou by die atletiek.

Ons atlete presteer jaarliks op provinsiale en nasionale vlak.

 

Hoërskool Fichardtpark kan spog met 18 atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Skole Atletiekspan 2023.

 

Atletiek by Fichardtpark beweeg elke jaar van krag tot krag.

 

Atletiek 2023 prestasies:

18 Atlete VS skole en Vrystaat

 

Junior Atletiekspan verower:

7 Bronsmedaljes

7 Silwermedaljes

3 Goue medaljes

2 Atlete in die SA Junior atletiekspan

2 Atlete in die Afrika Atletiekkampioenskappe