Designed and built with care, filled with creative elements

Skakel Ons: 051 522 6927

Volg Ons op Sosiale Media

Top
Image Alt

Gebeurtenisse

Sorry, no posts matched your criteria.

@hs_fpark
Hoërskool Fichardtpark

@hs_fpark

🏫 Dié voorkeurskool in Bloemfontein. 📍 24 Hudsonrylaan, Fichardtpark, Bloemfontein 📘 Dis hier waar Fichies glo, werk en dien.
  • 𝗞𝗢𝗩𝗦𝗜𝗘 𝗦𝗠𝗔𝗦𝗛 𝟮𝟬𝟮𝟳🏏 

Hoërskool Fichardtpark is opgewonde om die Kovsie Smash 2027 amptelik aan te kondig!

Ons sien reeds uit na nóg ’n lekker krieketgeleentheid in 2027. Skole wat belangstel om deel te wees van volgende jaar se Kovsie Smash, kan meer inligting op Hoërskool Fichardtpark se Facebook-blad kry.

Ons sien uit daarna om julle in 2027 te verwelkom!

@aspire_sport_travel | @kovsiesport | @bonbloem 

#fichiekrieket #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗪𝗘𝗘𝗞𝗣𝗥𝗢𝗚𝗥𝗔𝗠: 𝟭𝟬 - 𝟭𝟱 𝗔𝗨𝗚𝗨𝗦𝗧𝗨𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲 🦁

  • 𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

  • 𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗩𝗥𝗢𝗨𝗘𝗗𝗔𝗚 🌸

Vandag vier ons die besondere vroue wat elke dag met krag, wysheid, liefde en toewyding ’n verskil maak.

Aan elke vrou in ons Fichie-familie – ons sien julle, ons waardeer julle en ons is dankbaar vir die unieke rol wat elkeen van julle in ons skool en gemeenskap vervul.

Mag julle vandag opnuut herinner word aan jul waarde en die besondere invloed wat julle op die mense rondom julle het.

Gelukkige Vrouedag aan al ons Fichie-dames!

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘𝗦 𝗚𝗘𝗘 𝗨𝗜𝗧 𝗟𝗜𝗘𝗙𝗗𝗘 🌸

As deel van ons Geestelike Week het Fichies blomme gebring en dit by die kruis in ons nuwe gedenktuin neergelê – ’n simboliese herinnering aan hoop, geloof en dankbaarheid.

Ons personeel het besluit om hierdie blomme aan die personeel van Lettie Fouché se koshuis te oorhandig as ’n gebaar van liefde, omgee en waardering. Dit was ’n eenvoudige, maar betekenisvolle daad wat baie vreugde gebring het.

Baie dankie aan elke Fichie wat deel was van hierdie mooi gebaar. Mag ons altyd geleenthede aangryp om Christus se liefde op ’n tasbare manier met ander te deel.

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗕𝗢𝗞 𝗩𝗥𝗬𝗗𝗔𝗚 🏉

Wat ’n besondere oggend vol geloof, dankbaarheid en Fichie-gees!

Soos elke Vrydag het ons ons dag met Gospel geopen – ’n kosbare geleentheid om saam stil te word, ons geloof te vier en dankbaar te wees vir die Here se seën oor ons skoolgemeenskap.

Daarna het die Fichie-gees behoorlik oorgeneem! Ons leerders en personeel het hul groen en goud aangetrek om saam ons Springbokke te ondersteun wat môre kragte meet teen Argentinië. 

Dit is ’n voorreg om ’n skoolgemeenskap te wees waar geloof, saamstaan en trots hand aan hand loop.

Wat ’n voorreg om ’n ware Fichie te wees!

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 🏏

Baie geluk aan Diederik de Vos, Jaden Geldenhuys, Roelof Herbst en Nicolaas Vermeulen wat verkies is vir die OFS Smart Repair Turbo Boosters Uitnodigingspan wat aan die Greyt Bash-kriekettoernooi op 28 en 29 Augustus 2026 gaan deelneem.

Die uitnodigingspan bestaan uit vier spelers elk van Hoërskool Fichardtpark, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Sentraal – ’n besondere prestasie om deel van hierdie span te wees.

’n Spesiale geluk ook aan Diederik en Jaden, wat vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die span gekies is nadat hulle verlede jaar deel was van die wenspan wat die Greyt Bash-titel ingepalm het.

Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe. Geniet elke oomblik en dra die Fichie-kleure met trots!

#fichiekrieket #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗠𝗨𝗦𝗜𝗘𝗞 𝗧𝗥𝗢𝗧𝗦 🎶

Baie geluk aan Naomi Jaftha, wat tydens die Vrystaatse Kunswedstryd in twee afdelings ’n A-simbool vir fluitspel behaal het.

Ons wens ook haar fluitonderwyser, me. Mariëtte de Waal, van harte geluk met hierdie besondere prestasie.
Ons is ongelooflik trots op julle! 

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗞𝗢𝗩𝗦𝗜𝗘 𝗦𝗠𝗔𝗦𝗛 𝟮𝟬𝟮𝟳🏏 

Hoërskool Fichardtpark is opgewonde om die Kovsie Smash 2027 amptelik aan te kondig!

Ons sien reeds uit na nóg ’n lekker krieketgeleentheid in 2027. Skole wat belangstel om deel te wees van volgende jaar se Kovsie Smash, kan meer inligting op Hoërskool Fichardtpark se Facebook-blad kry.

Ons sien uit daarna om julle in 2027 te verwelkom!

@aspire_sport_travel | @kovsiesport | @bonbloem 

#fichiekrieket #joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗞𝗢𝗩𝗦𝗜𝗘 𝗦𝗠𝗔𝗦𝗛 𝟮𝟬𝟮𝟳🏏

Hoërskool Fichardtpark is opgewonde om die Kovsie Smash 2027 amptelik aan te kondig!

Ons sien reeds uit na nóg ’n lekker krieketgeleentheid in 2027. Skole wat belangstel om deel te wees van volgende jaar se Kovsie Smash, kan meer inligting op Hoërskool Fichardtpark se Facebook-blad kry.

Ons sien uit daarna om julle in 2027 te verwelkom!

@aspire_sport_travel | @kovsiesport | @bonbloem

#fichiekrieket #joudrome #joutoekoms #onspassie

1 hour ago
View on Instagram
|

1/9
𝗪𝗘𝗘𝗞𝗣𝗥𝗢𝗚𝗥𝗔𝗠: 𝟭𝟬 - 𝟭𝟱 𝗔𝗨𝗚𝗨𝗦𝗧𝗨𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲 🦁

𝗪𝗘𝗘𝗞𝗣𝗥𝗢𝗚𝗥𝗔𝗠: 𝟭𝟬 - 𝟭𝟱 𝗔𝗨𝗚𝗨𝗦𝗧𝗨𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲 🦁

𝗪𝗘𝗘𝗞𝗣𝗥𝗢𝗚𝗥𝗔𝗠: 𝟭𝟬 - 𝟭𝟱 𝗔𝗨𝗚𝗨𝗦𝗧𝗨𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲 🦁
2 hours ago
View on Instagram
|

2/9
𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

5 hours ago
View on Instagram
|

3/9
𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗩𝗥𝗢𝗨𝗘𝗗𝗔𝗚 🌸

Vandag vier ons die besondere vroue wat elke dag met krag, wysheid, liefde en toewyding ’n verskil maak.

Aan elke vrou in ons Fichie-familie – ons sien julle, ons waardeer julle en ons is dankbaar vir die unieke rol wat elkeen van julle in ons skool en gemeenskap vervul.

Mag julle vandag opnuut herinner word aan jul waarde en die besondere invloed wat julle op die mense rondom julle het.

Gelukkige Vrouedag aan al ons Fichie-dames!

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗩𝗥𝗢𝗨𝗘𝗗𝗔𝗚 🌸

Vandag vier ons die besondere vroue wat elke dag met krag, wysheid, liefde en toewyding ’n verskil maak.

Aan elke vrou in ons Fichie-familie – ons sien julle, ons waardeer julle en ons is dankbaar vir die unieke rol wat elkeen van julle in ons skool en gemeenskap vervul.

Mag julle vandag opnuut herinner word aan jul waarde en die besondere invloed wat julle op die mense rondom julle het.

Gelukkige Vrouedag aan al ons Fichie-dames!

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

2 days ago
View on Instagram
|

4/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘𝗦 𝗚𝗘𝗘 𝗨𝗜𝗧 𝗟𝗜𝗘𝗙𝗗𝗘 🌸

As deel van ons Geestelike Week het Fichies blomme gebring en dit by die kruis in ons nuwe gedenktuin neergelê – ’n simboliese herinnering aan hoop, geloof en dankbaarheid.

Ons personeel het besluit om hierdie blomme aan die personeel van Lettie Fouché se koshuis te oorhandig as ’n gebaar van liefde, omgee en waardering. Dit was ’n eenvoudige, maar betekenisvolle daad wat baie vreugde gebring het.

Baie dankie aan elke Fichie wat deel was van hierdie mooi gebaar. Mag ons altyd geleenthede aangryp om Christus se liefde op ’n tasbare manier met ander te deel.

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘𝗦 𝗚𝗘𝗘 𝗨𝗜𝗧 𝗟𝗜𝗘𝗙𝗗𝗘 🌸

As deel van ons Geestelike Week het Fichies blomme gebring en dit by die kruis in ons nuwe gedenktuin neergelê – ’n simboliese herinnering aan hoop, geloof en dankbaarheid.

Ons personeel het besluit om hierdie blomme aan die personeel van Lettie Fouché se koshuis te oorhandig as ’n gebaar van liefde, omgee en waardering. Dit was ’n eenvoudige, maar betekenisvolle daad wat baie vreugde gebring het.

Baie dankie aan elke Fichie wat deel was van hierdie mooi gebaar. Mag ons altyd geleenthede aangryp om Christus se liefde op ’n tasbare manier met ander te deel.

#fichietrots #joudrome #joutoekoms #onspassie

4 days ago
View on Instagram
|

5/9
𝗕𝗢𝗞 𝗩𝗥𝗬𝗗𝗔𝗚 🏉

6/9
𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

4 days ago
View on Instagram
|

7/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 🏏

Baie geluk aan Diederik de Vos, Jaden Geldenhuys, Roelof Herbst en Nicolaas Vermeulen wat verkies is vir die OFS Smart Repair Turbo Boosters Uitnodigingspan wat aan die Greyt Bash-kriekettoernooi op 28 en 29 Augustus 2026 gaan deelneem.

Die uitnodigingspan bestaan uit vier spelers elk van Hoërskool Fichardtpark, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Sentraal – ’n besondere prestasie om deel van hierdie span te wees.

’n Spesiale geluk ook aan Diederik en Jaden, wat vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die span gekies is nadat hulle verlede jaar deel was van die wenspan wat die Greyt Bash-titel ingepalm het.

Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe. Geniet elke oomblik en dra die Fichie-kleure met trots!

#fichiekrieket #joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗞𝗥𝗜𝗘𝗞𝗘𝗧 🏏

Baie geluk aan Diederik de Vos, Jaden Geldenhuys, Roelof Herbst en Nicolaas Vermeulen wat verkies is vir die OFS Smart Repair Turbo Boosters Uitnodigingspan wat aan die Greyt Bash-kriekettoernooi op 28 en 29 Augustus 2026 gaan deelneem.

Die uitnodigingspan bestaan uit vier spelers elk van Hoërskool Fichardtpark, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Sentraal – ’n besondere prestasie om deel van hierdie span te wees.

’n Spesiale geluk ook aan Diederik en Jaden, wat vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die span gekies is nadat hulle verlede jaar deel was van die wenspan wat die Greyt Bash-titel ingepalm het.

Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe. Geniet elke oomblik en dra die Fichie-kleure met trots!

#fichiekrieket #joudrome #joutoekoms #onspassie

5 days ago
View on Instagram
|

8/9
𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗠𝗨𝗦𝗜𝗘𝗞 𝗧𝗥𝗢𝗧𝗦 🎶

9/9