Events
-
-
Sports Centre 24 Hudson Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, Free State, South Africa -
Fichies Debat Span vir 2024
Skoolsaal 24 Hudson Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, Free State, South Africa -
-
Berlesell Hoërskool Fichardtpark Manne-aand 2024
FeaturedFichardtpark 24 Hudson Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, Free State, South Africa -
-
Rosestad 100.6 FM Skole Top 10 saam met Benita Jacobs Dinsdae 19:00 – 20:00
Rosestad Cockram Road, Bloemfontein, Free State, South AfricaLuister Rosestad 100.6 FM Aanlyn: www.rosestad.co.za Laai die toep af: (Android) - https://play.google.com/store/apps/details?id=fm.iono.p1927 (Apple) - https://apps.apple.com/za/app/radio-rosestad/id1553895522?platform=iphone #rosestadskoletop10
-
Vakansie Aktiwiteite 14 Junie – 08 Julie 2024
VAKANSIE AKTIWITEITE: 14 JUNIE - 8 JULIE 2024 14 – 19 Junie Voortrekkers: Winterkamp - Doornkloof 15 – 18 Junie Hokkie: o.14 Provinsiale toernooi - Johannesburg 16 - 21 Junie Hokkie: o.18 Provinsiale toernooi - Bloemfontein 16 -19 Junie Netbal: All Ages: o.14 en o.16 - Boksburg 16 - 21 Junie Rugby: 0.19 VKB Week - Reitz 17 – 21 Junie Rugby: o.16 Grant Khomo Week – Grey PE 16 – 21 Junie Krieket: Merenski o.19 Krieketweek 17 Junie Vakansiedag: Publieke vakansiedag 21 -26 Junie Afrika Senior Atletiekkampioenskappe: Yaounda - […]
-
-
Hoërskool Fichardtpark 40 Jaar Feeskonsert
Fichardtpark 24 Hudson Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, Free State, South AfricaDit is vanjaar die veertigste bestaansjaar van die Hoërskool Fichardtpark. Om hierdie mylpaal in die skool se geskiedenis te vier, word daar op 18 Julie ’n groot feeskonsert in die skoolsaal aangebied. ’n Massakoor bestaande uit al die graad 8- en graad 9-leerlinge, die skoolkoor, oudkoorlede en die Klinkklaar Vokale Ensemble sal by die geleentheid optree. Benewens vriende van die skool wat oor baie jare saam met die skoolkoor opgetree het, sal die volgende oudskoliere en –personeellede verdere luister aan die aand verleen: Lydia du Plessis (koorleier 1987‒2004), Jacobus Silwer […]
-
-
Hoërskool Fichardtpark – Kers, vers en melodie 2025
Fichardtpark 24 Hudson Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, Free State, South Africa60R